2 Konings 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle was doodbang en sê: “Twee konings kon nie teen hierdie man weerstand bied nie! Hoe sal ons dit kan doen?”

2 Konings 10

2 Konings 10:1-6