2 Konings 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Jehu al die inwoners van die stad bymekaargeroep en gesê: “Agab se verering van Baäl is niks in vergelyking met wat ek sal doen nie!

2 Konings 10

2 Konings 10:17-22