2 Konings 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

kom hy bloedverwante van koning Ahasia van Juda teë. “Wie is julle?” vra hy.Hulle antwoord hom: “Ons is naasbestaandes van koning Ahasia. Ons is op pad om die seuns van die koning en van die koninginmoeder te besoek.”

2 Konings 10

2 Konings 10:7-23