2 Konings 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe stuur hy ’n offisier met 50 soldate om Elia te vang. Hulle het hom gekry waar hy bo-op ’n heuwel gesit het. Die offisier sê vir hom: “Man van God, die koning het beveel dat jy moet afkom.”

2 Konings 1

2 Konings 1:7-13