2 Konings 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die engel van die Here vir Elia: “Jy hoef nie vir hom bang te wees nie. Klim af en gaan gerus saam met hom.” Elia het opgestaan en afgegaan na die koning toe.

2 Konings 1

2 Konings 1:12-17