1 Timoteus 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die Skrif sê: “Moenie ’n os verhinder om te eet terwyl hy die graan uittrap nie.” En op ’n ander plek: “Dié wat werk, verdien hulle loon.”

1 Timoteus 5

1 Timoteus 5:15-25