1 Timoteus 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie tyd verkwis met redenasies oor goddelose idees en ouvroustories nie. Bestee jou tyd en energie daaraan om jouself te oefen tot geestelike fiksheid.

1 Timoteus 4

1 Timoteus 4:1-16