1 Timoteus 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Heilige Gees leer ons duidelik dat in die laaste tye sommige mense sal wegdraai van wat ons glo; hulle sal leuengeeste volg en leerstellings wat van bose geeste af kom.

1 Timoteus 4

1 Timoteus 4:1-7