1 Timoteus 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dieselfde manier moet diakens mense wees wat gerespekteer word. Hulle moenie dubbelpraters wees, hulle aan drank vergryp of geldgierig wees nie.

1 Timoteus 3

1 Timoteus 3:1-11