1 Timoteus 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dat mense tyd mors met eindelose spekulasies oor mites en geslagsregisters nie. Want hierdie dinge veroorsaak net twisgesprekke; dit bevorder nie ’n lewenspatroon van geloof in God nie.

1 Timoteus 1

1 Timoteus 1:1-12