1 Tessalonisense 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer die mense nog sê: “Alles is rustig en veilig,” dan skielik, soos geboortepyne ’n swanger vrou oorval, oorval ondergang hulle. Hulle sal dit beslis nie vryspring nie.

1 Tessalonisense 5

1 Tessalonisense 5:1-6