1 Tessalonisense 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou.

1 Tessalonisense 5

1 Tessalonisense 5:9-12