1 Tessalonisense 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het mense geword wat ons voorbeeld – en ook die Here s’n – volg, toe julle onder baie moeilike omstandighede die woord aangeneem het met ’n blydskap wat van die Heilige Gees kom.

1 Tessalonisense 1

1 Tessalonisense 1:4-10