1 Samuel 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kok bring toe die boud vleis en sit dit neer voor Saul. Samuel sê toe: “Eet wat aan jou voorgesit is. Ek het dit vir jou gebêre voordat ek die ander genooi het!” So het Samuel en Saul op dié dag saamgeëet.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:20-27