1 Samuel 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is die siener!” antwoord Samuel. “Gaan solank voor my teen die hoogte uit na die offerplek toe. Daar sal ons saam eet. Môre-oggend sal ek vir jou sê wat jy wil weet en jou dan laat gaan.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:12-25