1 Samuel 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Samuel vir Saul sien, sê die Here vir hom: “Dit is die man waarvan Ek jou vertel het. Hy sal oor my volk regeer.”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:14-23