1 Samuel 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis goed so,” stem Saul in, “kom ons probeer.” Hulle gaan toe na die dorp waar die man van God was.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:3-12