1 Samuel 8:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here se antwoord was: “Doen soos hulle sê en stel ’n koning oor hulle aan.” Samuel sê toe vir die manne van Israel: “Gaan nou elkeen na sy huis toe.”

1 Samuel 8

1 Samuel 8:14-22