1 Samuel 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Samuel vir hulle: “Die hele Israel moet by Mispa bymekaarkom. Dan sal ek vir julle tot die Here bid.”

1 Samuel 7

1 Samuel 7:1-6