1 Samuel 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Filistyne is verslaan en het Israel vir ’n lang tyd nie weer binnegeval nie. Solank Samuel gelewe het, het die Here Israel teen hulle beskerm.

1 Samuel 7

1 Samuel 7:11-17