1 Samuel 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hulle oor ons land se grens gaan in die rigting van Bet-Semes, sal ons weet dit was die Here wat hierdie groot ramp oor ons gebring het. As hulle nie soontoe gaan nie, sal ons weet dat die plaag blote toeval was en dat dit glad nie die Here was wat dit gestuur het nie.”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:1-13