1 Samuel 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe roep die Filistyne hulle priesters en waarsêers bymekaar en vra vir hulle: “Wat moet ons doen met die ark van die Here? Sê vir ons hoe ons dit na sy eie plek toe kan terugstuur.”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:1-6