1 Samuel 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die goue muise het die vyf Filistynse stede en die omliggende dorpe waar die vyf heersers gesag uitgeoefen het, verteenwoordig. Die groot rots by Bet-Semes waarop hulle die ark van die Here neergesit het, is vandag nog te sien in die landerye van Josua as ’n herinnering aan wat daar gebeur het.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:15-21