1 Samuel 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En sowaar, daar gaan die koeie reguit met die pad na Bet-Semes toe terwyl hulle loop en bulk! Die Filistynse heersers het hulle tot by die grens by Bet-Semes gevolg.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:11-19