1 Samuel 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle roep toe die leiers van die vyf Filistynse stede bymekaar en vra hulle: “Wat moet ons doen met die ark van die God van Israel?”Die leiers het die saak bespreek en geantwoord: “Neem dit na die stad Gat.” Hulle neem toe die ark van die God van Israel na Gat toe.

1 Samuel 5

1 Samuel 5:1-12