1 Samuel 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vervolgens het hulle die ark van God na die stad Ekron toe gestuur. Maar toe die mense van Ekron dit sien aankom, het hulle uitgeroep: “Hulle bring die ark van die God van Israel hiernatoe om ons ook dood te maak!”

1 Samuel 5

1 Samuel 5:6-12