1 Samuel 4:21-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. maar die seuntjie Ikabod genoem en gesê: “Die eer is uit Israel weggeneem.” Daarmee het sy verwys na die ark van God wat gebuit is en omdat haar man en skoonpa dood was.

22. Sy het gesê: “Die eer is weggeneem uit Israel, want die ark van God is buitgemaak.”

1 Samuel 4