1 Samuel 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Filistyne het toe desperaat geveg en Israel weereens verslaan. Dit was ’n groot slagting: 30 000 Israeliete het daardie dag gesterf. Dié wat dit oorleef het, het na hulle tente toe gevlug.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:1-18