1 Samuel 31:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Saul se kop afgekap en sy wapenrusting afgestroop. Hulle het dit deur die hele land van die Filistyne rondgestuur om die goeie nuus te versprei en om dit in die tempel van hulle afgode en onder die mense bekend te maak.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-13