1 Samuel 31:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete aan die oorkant van die Jisreëllaagte en oorkant die Jordaan sien dat die leër verslaan is en Saul en sy seuns dood is, het hulle die dorpe verlaat en gevlug. Daarna het die Filistyne hierdie dorpe beset en daar gaan woon.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:4-13