1 Samuel 31:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het die Filistyne Israel aangeval. Die Israeliete het op die vlug geslaan. Baie van hulle het teen die hange van Gilboaberg gesneuwel.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-3