1 Samuel 30:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra Dawid vir die Here: “Moet ek hulle agternasit? Sal ek hulle inhaal?”En die Here het geantwoord: “Ja, agtervolg hulle. Jy sal hulle sekerlik inhaal en almal red.”

1 Samuel 30

1 Samuel 30:5-13