1 Samuel 30:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Egiptenaar het hulle toe na die kamp van die Amalekiete gelei. En kyk, toe hulle die bende inhaal, kry hulle die Amalekiete verspreid oor die veld! Hulle het geëet en gedrink en feesgevier met die groot buit wat hulle van die Filistyne en in Juda geroof het.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:6-19