1 Samuel 30:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

200 van sy manne wat te moeg was om deur die spruit te trek, het agtergebly. Met die oorblywende 400 man het Dawid die agtervolging voortgesit.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:5-19