1 Samuel 29:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat het ek dan gedoen om hierdie behandeling te ontvang?” vra Dawid. “Wat het ek verkeerd gedoen in al die tyd dat ek by u is? Hoekom kan ek nie saam teen die vyande van my heer die koning gaan veg nie?”

1 Samuel 29

1 Samuel 29:1-11