1 Samuel 28:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het uitgestrek op die grond neergeval, lam van vrees oor die woorde van Samuel. Hy was ook flou van honger, want hy het die hele dag en nag niks geëet nie.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:11-22