1 Samuel 27:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het verneem dat Dawid na Gat toe gevlug het. Hy het toe opgehou om hom te agtervolg.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-9