1 Samuel 26:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het kamp opgeslaan langs die pad by Gakilarant, naby die woestyn waar Dawid weggekruip het. Dawid het egter gehoor dat Saul aangekom het.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-13