1 Samuel 26:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here beloon elke mens vir regverdigheid en getrouheid. Vandag het die Here u ten volle in my mag geplaas, maar ek het geweier om u dood te maak, want u is die gesalfde van die Here.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:17-25