1 Samuel 26:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moet ek dan op vreemde grond sterf, ver van die teenwoordigheid van die Here? Hoekom het die koning van Israel gekom om na ’n enkele vlooi te soek? Hoekom maak hy jag op my soos op ’n patrys in die berge?”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:10-24