1 Samuel 26:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarvandaan roep hy na die manskappe en vir Abner: “Word wakker, Abner! Hoe antwoord jy dan nie!”“Wie is dit wat na die koning roep?” vra Abner.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:7-19