1 Samuel 25:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abigajil het toe gou klaargemaak en saam met Dawid se boodskappers gegaan. Sy het op ’n donkie gery terwyl vyf van haar diensmeisies saamgegaan het. So het sy Dawid se vrou geword.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:38-44