1 Samuel 25:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boodskappers het by Karmel aangekom en vir Abigajil gesê: “Dawid het ons gestuur om te vra of jy met hom sal trou.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:31-43