1 Samuel 25:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eers die volgende oggend toe hy nugter was, het sy hom vertel wat gebeur het. Toe hy dit hoor, het hy ’n hartaanval gekry sodat hy verlam was.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:34-38