1 Samuel 25:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man se naam was Nabal en sy vrou s’n Abigajil. Sy was ’n verstandige en mooi vrou. Maar Nabal, ’n Kalebiet, was rof en onbeskof in alles wat hy gedoen het.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:1-7