1 Samuel 25:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nabal is ’n niksnut. Asseblief, moenie u aan hom steur nie. Hy is soos sy naam lui ’n dwaas. Ek het ongelukkig nooit eens u boodskappers te sien gekry nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:15-32