1 Samuel 25:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het so pas gedink: “Dis verniet dat ons hierdie vent se kuddes in die woestyn beskerm het sodat niks van sy besittings weggeraak het of gesteel is nie. Maar hy het my goedheid met kwaad vergeld.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:11-22