1 Samuel 25:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou moet u asseblief vinnig ’n plan maak, want hy sal sekerlik ons meester en sy hele familie daaroor straf. Ons meester is so opvlieënd dat niemand eers met hom daaroor kan praat nie!”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:8-27