1 Samuel 24:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna kom Dawid uit die grot en roep agter hom aan: “Meneer die koning!” Toe Saul omkyk, het Dawid gekniel en diep voor hom gebuig.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:4-15