1 Samuel 24:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op pad daarheen, naby skaapkrale, sien Saul ’n grot. Hy gaan toe daar in om ’n draai te loop, onwetend dat Dawid en sy manskappe agter in dieselfde grot is.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:1-14